ⓘ Free online encyclopedia. Did you know?



                                               

Dwergster

Onder die term dwergster word gewoonlik ’n hoofreeksster verstaan. Dit is verreweg die talrykste soort sterre en het ’n groot genoeg massa om kernfusie te ondergaan. Die hoofreekssterre wat tans onder die Morgan-Keenan-stelsel in verskillende spe ...

                                               

Dyk

n Dyk is n mensgemaakte waterkeerwal wat ontwerp en gebou is om n gebied teen hoe water te beskerm. n Lae dyk word n kade genoem. In Nederland is daar twee tipes dyke; die primêre keerwal en die sekondêre keerwal. Die primêre keerwal beskerm die ...

                                               

Dynamo Dresden

In 1950 het die Sowjet-owerhede Dresden se gewildste klub, SG Friedrichstadt, ontbind vir ideologiese redes. Na die nasionale eindstryd teen ZSG Horch Zwickau in ’n wedstryd wat deur die regering gemanipuleer is, is die klub opgebreek en die spel ...

                                               

Dún Laoghaire

Dún Laoghaire is n groot kusdorp en hawestad aan die ooskus van die Republiek Ierland, sowat sewe myl suid van die hoofstad Dublin, waarna tradisioneel as die "Poort na Ierland" verwys word. Die dorp, wat deur n golwende heuwellandskap omring wor ...

                                               

Ebbehout

Ebbehout is harde, swartbruin tot swart hout van n aantal tropiese boomsoorte uit die genus Diospyros. Die meeste boomsoorte uit hierdie genus lewer egter nie ebbehout nie, en nie alle ebbehout is tropies nie. Daar word onderskeid getref tussen e ...

                                               

Eberswalde

Eberswalde is die administratiewe setel van die distrik Barnim in die Duitse deelstaat Brandenburg. Die stad is op die noordelike rand van die Barnim-plato gelee. Die Federale Roete Bundesstraße 167 loop net soos die Oder-Havel- en Finow-kanaal i ...

                                               

Ebro

Die Ebro is n groot suidoos-vloeiende rivier in Spanje. Die rivier, met n lengte van 930 km, is die tweede langste rivier op die Iberiese Skiereiland na die Taag en die tweede grootste volgens afloop en stroomgebied na die Douro. Die Ebro ontspri ...

                                               

Echt-Susteren

Echt-Susteren is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners en n oppervlakte van 105 km². Echt-Sust ...

                                               

Edel Agtvoudige Pad

Die Edel Agtvoudige Pad is een van die primêre leerstellings van Theravada-Boeddhisme. Dit word gebruik om insig in die ware aard van realiteit te kry en om begeertes, gulsigheid, haat en delusie te beeindig. Die Edel Agtvoudige Pad is die vierde ...

                                               

Edgar die Vreedsame

Edgar was van 959 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die jongste seun van koning Edmund I en sy vrou Elfgifa van Shaftesbury.

                                               

Edmund I van Engeland

Edmund I, met die bynaam "die Manjifieke" of "die Ouere", was van 939 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard die Ouere en die halfbroer van sy voorganger, Athelstan. Edmund moes gou ná sy troonbestyging militêre bedreigin ...

                                               

Edred van Engeland

Edred was van 946 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard die Ouere en sy derde vrou, Eadgifu van Kent, en het sy broer Edmund I opgevolg. In die Anglo-Saxon Chronicle word vertel hoe hy Northumbrie in 946 onder sy beheer ...

                                               

Eduard die Martelaar

Eduard die Martelaar was waarskynlik die buite-egtelike seun van Edgar die Vreedsame en Ethelfleda, ’n non wat hy verlei het, hoewel verskeie weergawes van sy afkoms bestaan. Hy het sy pa in 975 opgevolg as koning van Engeland, maar is ná ’n paar ...

                                               

Eduard die Ouere

Eduard die Ouere was van 899 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die seun van Alfred die Grote, wat hy ná sy dood opgevolg het. Hy het die Oostelike Middellande en Oos-Anglie in 917 van die Dene verower en het in 918 die heerser van Merci ...

                                               

Edwy van Engeland

Edwy was van 955 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die oudste seun van Edmund 1 en sy vrou Elfgifa. Hy is deur die adel gekies om sy oom Edred op te volg. In 956 word hy op 13-jarige ouderdom gekroon.

                                               

Eenhoring (sterrebeeld)

Die Eenhoring is ’n dowwe sterrebeeld op die hemelewenaar. Die naam kom uit die Griekse mitologie en die skepping daarvan word toegeskryf aan die 17de-eeuse Nederlandse kartograaf Petrus Plancius.

                                               

Eetsteuring

’n Eetsteuring is ’n geestesteuring wat lei tot ’n afwyking van die normale eetgedrag wat pas by ’n sekere ouderdom, geslag of ander kriterium. Dit kan in uiting kom in die hoeveelheid voedsel wat iemand inneem, die opbring van kos om beheer oor ...

                                               

Efesiërs

Die brief aan die Efesiers is die 10de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie brief word beskou as n omsendbrief aan verskillende gemeentes in Klein-Asie gerig, waaronder ook die gemeente in Efese. In hierdie brief word gewys op God se ...

                                               

Egbert van Wessex

Egbert was koning van Wessex en van Kent, Essex, Sussex en Mercia. Ná die val van Mercia onder Offa het hy die titel "Bretwalda" gekry, waarmee die Angelsaksers ’n heerser aangedui het wat mag oor ander heersers gehad het. Hy word beskou as die e ...

                                               

Colin Eglin

Colin Wells Eglin is op 14 April 1925 in Seepunt, Kaapstad, gebore en voltooi sy skoolopleiding aan die Hoerskool De Villiers Graaff op Villiersdorp. Daarna dien hy in die Tweede Wêreldoorlog in Italie voor hy hom as landmeter bekwaam aan die Uni ...

                                               

Eier (biologie)

Vir die vroulike voorplantingssel, sien Ovum. n Eier is waarin die sigoot van sommige diere, wat nie aan lewendige babas geboorte gee nie, gelee is Sommige diere, veral soogdiere, behou die sigoot binne hul lywe waar dit sal groei totdat dit gere ...

                                               

Eiersel

’n Eiersel, of ovum, is die vroulike voortplantingsel. Dit kan meestal nie beweeg nie en is baie groter as die beweeglike spermsel. Wanneer ’n spermsel ’n eiersel bevrug, word ’n diploïed gevorm, wat vinnig tot ’n nuwe organisme ontwikkel.

                                               

Eierstok

’n Eierstok is ’n orgaan wat in die vroulike voortplantingstelsel aangetref word en ’n eiersel vervaardig. Wanneer die eiersel vrygelaat word, beweeg dit deur die eierleier tot in die baarmoeder, waar dit deur ’n spermsel bevrug kan word. Daar is ...

                                               

Eikel

Die eikel is in die menslike anatomie die sensitiewe voorste bol van die penis. Dit is meer algemeen bekend as die "kop van die penis". Dit word gedeeltelik of heeltemal bedek deur die voorhuid, na gelang van of die man besny is of nie, maar die ...

                                               

Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika is n term vir n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie. Die eilan ...

                                               

Ein feste Burg ist unser Gott

Ein feste Burg ist unser Gott is n kerklied wat deur Martin Luther waarskynlik voor 1529 geskryf en gekomponeer is. In gedrukte vorm is die werk vir die eerste keer in die boekdrukker Joseph Klug se gesangboek van 1533 gepubliseer. Dit word in di ...

                                               

Eindhoven

Eindhoven is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 231 469 inwoners en n oppervlakte van 89 km². Eindhoven is die grootste stad in hierdie provinsie en die vyfde grootste stad van Ned ...

                                               

Bob Einstein

Bob Einstein was n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bizarre, Super Dave, en Curb Your Enthusiasm.

                                               

Eintracht Brunswyk

Eintracht Braunschweig is n sokkerklub uit die Duitse stad Brunswyk, gestig in 1895. Die klub was vinnig gewild in Noord-Duitsland en het die streekskampioen geword in 1908 en 1913. In 1914 het die klub drie spelers vir die Duitse nasionale span ...

                                               

Eintracht Frankfurt

Eintracht Frankfurt is n sportklub uit Frankfurt am Main in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer gimnastiek, atletiek, hokkie, boks, tennis, handbal, rugb ...

                                               

Eisbachtaler Sportfreunde

Eisbachtaler Sportfreunde is n sportklub uit Nentershausen in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland. Behalwe sokker het die klub ook n afdeling vir tafeltennis. Die klub is in 1966 gestig as n samesmelting van die klubs SC Großholbach, TuS Gir ...

                                               

Eisenstadt

Die Freistadt Eisenstadt is die hoofstad van die Oostenrykse deelstaat Burgenland en ook sy grootste nedersetting. In administratiewe opsig is Eisenstadt n statutêre of selfregerende stad.

                                               

Anders Gustaf Ekeberg

Anders Gustaf Ekeberg was n Sweedse chemikus wat tantaal in 1802 ontdek het. Hy was doof. Ekeberg het in 1784 by Uppsala Universiteit ingeskryf, in 1788 gegradueer, is in 1794 aangestel as n dosent in chemie 1794 en in 1799 as eksperimenteerder. ...

                                               

Konrad Ekhof

Konrad Ekhof was n akteur en regisseur wat saam met Caroline Neuber en Friedrich Schröder n groot invloed uitgeoefen het op die ontwikkeling van n Duitse teatertradisie. In 1739 het Ekhof n lid van die geselskap wat deur Johann Friedrich Schönema ...

                                               

Ekshibisionisme

Ekshibisionisme is die vertoning van ’n deel van die liggaam in die openbaar wat nie gewoonlik blootgestel word nie – soos die borste, geslagsdele of boude. Dit kan wees vanwee ’n persoon se begeerte of drang hom aan ’n groep vriende en bekendes ...

                                               

Elamities

Elamities is n uitgestorwe taal wat deur die antieke Elamiete in die Midde-Ooste gepraat is. Elamities was die primêre taal van die Elamiete in hedendaagse Suidwes-Iran van 2800-550 v.C. Die laaste Elamitiese geskrifte dateer uit die tyd van die ...

                                               

Elbphilharmonie

Die Elbphilharmonie is n konserthuis in die Noord-Duitse hawestad Hamburg wat in 2016 voltooi is. Dit word onder die grootste, mees moderne en - ten opsigte van sy akoestiek - ook beste konsertsale ter wêreld gereken. Die gebou met n hoogte van 1 ...

                                               

Elektrokardiogram

Elektrokardiografie is n grafiese voorstelling van die hart se elektriese aktiwiteit vir diagnostiese doeleindes. Elektriese impulse ontstaan in die sinoatriale node van die hart en versprei daarvandaan deur die geleidingsweefsel van die hart om ...

                                               

Elektronvangs

Elektronvangs is n proses wat onstabiele atome ondergaan om na n stabieler vorm te verander. Tydens elektronvangs word n elektron in n atoom se binnemantel in die kern ingetrek waar dit verbind met n proton om n neutron en n neutrino te vorm. Die ...

                                               

Elektroënsefalografie

Elektroensefalografie is ’n moniteringsmetode om die elektriese aktiwiteit van die brein te meet. Dit is gewoonlik niedeurdringend omdat die elektrodes aan die kant van die skedel geplaas word, hoewel deurdringende metodes ook gebruik kan word, s ...

                                               

Elementêre deeltjie

’n Elementêre of fundamentele deeltjie is in deeltjiefisika ’n deeltjie wat sover bekend nie enige substruktuur het nie, dus bestaan dit waarskynlik nie uit kleiner deeltjies nie. As dit wel die geval is, is elementêre deeltjies die basiese boust ...

                                               

Ellesmere-eiland

Ellesmere-eiland, die wêreld se tiende grootste eiland en die derde grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel, beslaan n oppervlakte van 196 235 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan gelee en maak de ...

                                               

Eltville am Rhein

Eltville am Rhein is die oudste en grootste nedersetting in die Rheingau-streek en die administratiewe distrik Rheingau-Taunus-Kreis in die Duitse deelstaat Hesse. Bekend as die "Stad van wyn, vonkelwyn en rose" en die Gutenbergstadt, is Eltville ...

                                               

Empire State-gebou

Die Empire State-gebou is n 102-verdiepinghoe gebou in New York en is ontwerp deur Shreeve, Lamb, and Harmon Associates en gebou in 1931. Die toring het sy naam gekry uit n lys van noemname vir Amerikaanse state en dan meer spesifiek die deelstaa ...

                                               

Endokriene stelsel

Die endokriene stelsel is die versameling kliere van ’n organisme wat hormone direk in die bloedvatstelsel afskei sodat dit na afgelee organe gestuur kan word. Die belangrikste endokriene kliere sluit in die pynappel-, skild-, byskild-, adrenalie ...

                                               

Energiebewaring

Energiebehoud verwys na die vermindering van energieverbruik omdat daar minder gebruik gemaak word van n energiediens. Energie-bewaring verskil heeltemal van effektiewe energiegebruik – wat beteken daar word minder energie gebruik vir n ononderbr ...

                                               

Engelse bulldog

Die Bulldog is n medium-grootte honderas wat algemeen na verwys word as die Engelse bulldog of Britse bulldog. Ander Bulldog-rasse sluit in die Amerikaanse bulldog, Ou Engelse bulldog, Leavitt Bulldog, Olde English Bulldogge, en die Franse bulldo ...

                                               

English Electric Lightning

Die English Electric Lightning is n supersoniese vegvliegtuig uit die Koue Oorlog-era. Dit is ontwerp, ontwikkel en vervaardig deur English Electric, wat later geabsorbeer is deur die nuutgestigte British Aircraft Corporation. Dit is daarna bemar ...

                                               

Enkefalitis

Enkefalitis is n akute inflammasie van die harsings. Enkefalitis met meningitis is bekend as meningo-enkefalitis.

                                               

Enschede

Enschede is n munisipaliteit en n stad in die provinsie Overijssel in Nederland. Hierdie stad is die grootste stad van Overijssel met meer as 160 000 inwoners. Enschede is die elfde stad van Nederland. Dit is in Twente gelee en word in die noorde ...

Users also searched:

home,

...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →